Witbank Rugbyklub vereer uistaande spelers
Altesaam 31 trofeë is tydens die klub se prysuideling uitgegee.
Witbank Rugbyklub se prysuitdeling die afgelope naweek is op gepaste wyse gevier.
Een na die ander is die spelers op 11 November na vore geroep om hul trofee te ontvang na afloop van die opwindende seisoen.
Lees meer op: Witbank News
Comments