Fotos: Gelofte Fees met Bok van Blerk
Die Gelofte Fees was gehou vanaf die 9de tot die 16de Desember om ons te herinner aan die 7 dae wat die Gelofte afgelê is voor die ‘Slag van Bloedrivier’.
Daar was elke dag soveel verskeie aktiwiteit vir jonk en oud:
- Ossewa Herstel, Broodbak, Melktert Bak op Kole, Rieme Brei, Smeewerk, Seepmaak, Uitstalling van Ossewaens en die Pre-historiese Kanonnetjie “Grietjie” waarmee die Boere by Bloedrivier geveg het, Plaas Implemente, botter was gemaak, Potjiekos en ‘n potjie kos kompetisie, Poppekas, Boeresport, Vleisbraai, Kanon Saluut en nog vele, vele meer.
Op 12 Desember was daar lekker volkspele en daarna het Bok van Blerk opgetree.
Druk op ‘n foto om dit groter te maak en druk dan op “Download” om dit te hou of stuur ‘n posadres na witbank@showme.co.za vir ‘n groter foto:
Comments