Fotos: Solidariteit KragDag Ekspo 2015
KragDag is die wêreld se grootste Afrikaanse alternatiewe energie- en lewenstyl-ekspo asook grootste energie en selfstandigheids-ekspo in Suid-Afrika.
Die Ekspo was gehou op die 26ste en 27ste Junie 2015 net buite Pretoria en het ‘n getal van 12 000 besoekers ontvang.
KragDag is geskep om persone oplossings te gee om die Eskom Impak op huishouding en besigheid te verminder.
Die “Doen jou eie ding!” gee nie net besighede wat “energie en ander krag oplossings” verskaf die geleentheid om uit te stal nie, maar gee ook die geleentheid aan ander besighede om hul produkte uit te stal.
Daar was ook aktiwiteite om die kinders besig te hou, asook Helikopter ritte.
ShowMe Witbank will ook dankie sê aan Solidariteit vir die gratis vlieg rit deur “Fama Helicopters Africa” om foto’s van die lug af te kon neem.
Meer informasie hieroor:
Solidariteit se Noodplan “vir twee weke sonder krag”
Gids vir Energieselfstandigheid
Foto’s van die Ekspo hier:
Comments