ATKV Konsternasie by die Stasie
ATKV Konsternasie by die Stasie
Die afgelope naweek het die ATKV “Konsternasie op die Stasie” aangebied ter vieringe van die Wellington Stasie se 150ste bestaansjaar.
Die gewilde kunstenaar Snotkop het Vrydagaand opgetree. Saterdag het die Feestrein van Kaapstad na Wellington gereis met verskeie hoogwaardigheidsbekleërs. Die trein het gedurende die dag verskeie kere vanaf Wellingtionstasie na Malanstasie gery by Oupa Attie se gastehuis.
Musiekvermaak was verskaf deur `n boeremusiekorkes en daar was heerlike kos en drank beskikbaar, sowel as vermaak vir die jongspan.
Fotos geneem deur Jerard van der WaltComments