Vaalrivier oorstroom sy walle / Vaal River “bursts it’s banks”
Die Vaalrivier vloei sterk en wyd na kruinsluise by die Vaaldam oopgemaak is.
Die eerste parkrun vir die jaar by die Vaal Country Club in Mario Milani Rylaan in Vereeniging sou op Saterdag, 8 Januarie 2022 plaasvind.
Dis egter gekanselleer omdat die Vaalrivier in vloed is.
Op foto’s wat op die Riviera on Vaal parkrun se Facebookblad geplaas is, kan gesien word hoe ver die rivier reeds die valle oorstroom het.
Lees ook: Latest Dam Levels – Save Water – Vaal Dam at 110%
Die Vaalrivier vloei op die stadium baie sterk nadat vyf kruinsluise by die Vaaldam die afgelope week oopgemaak is.
Artikel deur Vaalweekblad verskyn.
en het oorspronklik in dieEngelse vertaling deur Leon Joubert van ShowMe Vaal

Oorlopende water by Riviera on Vaal se Rivier walle / River overflowing at Riviera on Vaal, river banks
The Vaal River flow is extremely high since the sluices of the Vaal Dam have been opened.
The first park run would have been held on the 8th of January at the Vaal Country Club in Mario Milani Drive, Vereeniging but had to be cancelled due to the overflowing river banks.
Photo’s of the overflowing river banks were posted on the Riviera on Vaal park run FaceBook Page.
Also Read: Latest Dam Levels – Save Water – Vaal Dam at 110%
Fiver sluices have recently been opened causing the high flow of the river.
Article by