Só is sluise toegemaak vandag / Sluices closed today
Twee sluishekke by Vaaldam was vandag, Dinsdag 25 Januarie, toegemaak – die eerste om 10:00 vanoggend, en ‘n tweede sluishek om 12:00 vandag. Dit sal beteken dat daar dan nog 3 sluishekke by Vaaldam sal oop wees. Vaaldam was vanoggend 106,17% vol en Bloemhof 102,46%.
Lees: Latest Dam Levels
Artikel deur Liezl Scheepers en het oorspronklik in die Parys Gazette verskyn. Engelse vertaling deur Leon Joubert van ShowMe Vaal
Two sluice gates were closed at the Vaal Dam on Tuesday 25 January – The first at 10:00 and second at 12:00 which means 3 sluices will remain open. The Vaal Dam is still overcapacity at 106.17% while Bloemhof Dam stands at 102.46%
Read: Latest Dam Levels
Original article by Liezle Scheepers and appeared in the Parys Gazette. English translation by Leon Joubert of ShowMe Vaal.