Your Favourites
Login / Register
LOCAL TIME: 01:13 pm | Saturday, 04 April
ShowMe™ Vaal RSS Feed ShowMe Vaal Facebook Page Follow ShowMe™ Vaal on Twitter
General Enquiry

Kom kyk en maak 'n aanbod!!


Kom kyk en maak
Kom kyk en maak 'n aanbod!!
Vir die kieskeurige koper 'n Direkteurs-Argitek-ontwerpte woning met kantoor of woonstel. Kontak Ina 083 271 4695 / 016 428 2603
Property Details
  • Price ZAR 2,160,000
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • ID: 16748

Property Description

Die kraaknetjiese woning bestaan uit ruim vertrekke. Pragtige kroegtoonbank en skuifdeur wat na patio en braai-area gaan. Pragtige badkamers, gesellige kombuis PLUS!!! PLUS!!! Groot kantoor wat as woonstel kan dien. Boorgat en CCTV alarmstelsel.





Add to My Favourites