Vaalweekblad – [Ekslusief] Video materiaal van die Hoërskool Driehoek tragedie
Alle grafiese materiaal is verskans aangesien Vaalweekblad die ouers, families en leerlinge in ag neem en respekteer tydens hierdie moeilike tyd.
Wat Vaalweekblad wel graag wil uitbeeld met die video is die samewerkings van alle nooddienste, ouers, leerlinge, lede van die publiek en besighede wat elk, hoe gering ookal, ‘n bydrae gelewer het tydens die tragedie.
Comments