Midvaal waarsku oor kapings langs R59
Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het Donderdag (3 September) ‘n waarskuwing uitgereik oor motorkapings langs die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die pad gebruik. Meeste motorkapings gebeur glo tussen Heidelbergweg en Kliprivierweg op die R59.
The Midvaal Local Municipality issued a warning on 3 September regarding vehicle hijackings on the R59 motorway. Motorists ar warned to drive with caution when using the motorway. Most hijackings seem to take place between Heidelberg Rd and Kliprivier Rd.
Artikel deur Christiaan Cloete en oorspronklik in die Vaalweekblad gepubliseer.
Article by Christiaan Cloete and translated by Leon Joubert for ShowMe Vaal. The original article is available in the Vaalweekblad
Comments