Video-huldeblyk aan SAPD, duikers en watervleuel
Die verdrinking van vyf mans Saterdagmiddag in die Vaalrivier naby Spider Valley het skokgolwe deur die Vaaldriehoek gestuur. Agter die skerms het die Manne in Blou hard gewerk om die familie en vriende van die oorledenes tot die eerste stap van genesing van dié tragedie te lei. Vaalweekblad is deur die SAPD toegelaat om hul soektog van vroegoggend tot laatmiddag mee te maak. Hier’s ‘n huldeblyk om vir hulle dankie te sê.
Deur Ettienne Van Rensburg – Vaalweekblad
Comments