Vereeniging kry eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika
Die heel eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika is op in Februarie op ‘n perseel aangrensend aan die Maccauvlei-gholfklub bekend gestel.
Studente sal by die Cheeba Canabis Academy alles leer oor hoe om dagga te kweek tot by die medisinale voordele wat dit vir die mens inhou.
Meer oor hierdie artikel sal volgende week bygevoeg word.
Artikel deur Christiaan Cloete en oorspronklik in die Vaalweekblad gepubliseer
Comments