Help! 3 jarige Jordan Pelser benodig A- bloedplaatjies.
Die 3 jarige Jordan Pelser van Zeerust is al vanaf 26 Februarie in Unitas Hospitaal en is gediagnoseer met Burkitts Lekeumia.
Hy veg om sy lewe want saam met kanker, word kanker pasiente se organe aangetas en moet gereeld plaatjies kry.
Jordan se bloedgroep is A- en hy kan slegs A- plaatjies ontvang, wat een van die skaars bloedgroepe is. Sy mammie is ingekort (retrenched) omdat sy 24 uur by hom in die hospitaal moet wees. Die omstandighede word dus vererger aangesien dit R3000,00 per skenking kos waarvoor haar mediese fonds nie betaal nie en dit, indien daar wel A- bloedgroep plaaitjies beskikbaar is!
Jordan se ouma het spesiaal vanaf Nieu-Seeland gekom om haar dogter by te staan. Ouma en Mammie maak beurte om mekaar by die Hospitaal af te los.
Al manier hoe ‘n mens naastenby ‘n gevoel kan kry van wat hierdie familie tans deur gaan is as jy terug sit, stil raak en probeer verbeel dat dit jou eie kind is wat in daardie hospitaal le. Verbeel jou wat dit verg om dag vir dag lanks jou kind se hospitaal bed te sit en nie te weet of hy teen die einde van die dag nog by jou gaan wees nie. Probeer jou indink wat deur jou verstand sal gaan wanneer die alarms van die moniteerings mashiene eweskielik begin luier, dokters en verpleegster hardloop om jou rond en werk om jou kind aan die lewe te hou! Dit het wel op Vrydag die 16de Mei gebeur! Jordan het by die dood omgedraai maar danksy sy dokter en hardwerkende verpleeg personeel is hy nog met ons. Sy dokter het vir Jordan se ma meegedeel dat sy haar moet gereed maak vir die ergste.
Jordan benodig A- bloedgroep plaatjies, ons vra om hulp en moedig Suid Afrika aan om in die algemeen te gaan skenk. Hy is as “RED LABEL” by die Bloedbank in Johannesburg aangeteken en skenkings word onmiddelik en direk na hom gestuur.
In Augustus word daar ‘n fondsinsameling beplan om sodoende sy Familie finansieel te help.
Mnr Suid Afrika tesame met ander bekendes asook die prokureurs firma; Etienne Bedeker Inc. hou op 23 Mei vanaf 13:00 ‘n “blood drive” vir Jordan en ander kanker slagoffertjies te Glenburn in Muldersdrift.
Jordan se vordering kan op sy Facebook blad ook gevolg word, daar is dokters verslae en vele ander informasie beskikbaar. Volg hom by: https://m.facebook.com/profile.php?id=779401698744946
Dankie aan die wat reeds al gehelp het deur bloed vir hom te skenk, julle het sy lewetjie verleng!
Navrae en skenkings kontak gerus vir Elizabeth Van Der Merwe: 082 822 5531.
Why does a cancer patient need platelets?
Some cancers and cancer treatments harm blood cells. If red blood cells drop, a patient feels weak, tired and short of breath. If platelets or plasma proteins decrease, a patient may bleed. Without a platelet donation, all saline and feedings through nasal tube will be stopped due to the fact that the patient may start bleeding. If the saline and nasal tube feeding is stopped, then the patients kidneys and liver will pay the price. Their kidneys and liver needs nutrition asap.