Grasvelde – ryk in biodiversiteit, oorvloed in ekosisteem dienste
Die Koepel Meteorietpark Bewarea hou hul algemene jaarvergadering hierdie Saterdag 16de September vanaf 09:30 by Thabela Thabeng. Interessante praatjies wat die oggend gehoor kan word, sluit in: Hoe om jou eie kompos te maak met die Yolo komposmaker; Hoe vorder die probleemplantprojek, en Die belangrikheid van die bewaring van ons grasvelde. Laasgenoemde praatjie word aangebied…
Comments