Ons is maar almal net bure, deur Hanlie Gouws
Laas week stop die buurman van op die hoek my. Hier is ‘n vlaag van inbrake in karre in die buurt.
Hy het wakker geword in die nag, sê hy, en gesien die boewe kom met ‘n kar hier aan en dan skyn hulle met sulke flitse in die karre in. Hy het die nommerplaat, sê hy, maar hy kan nie die buurtwag bel nie.
Want hy het eintlik nie ‘n foon nie. Hy het eintlik ook nie ‘n huis nie. Net ‘n trollie waarin sy lewensbesittings netjies gepak is.
Lees die volle artikel in Vrye Weekblad
Comments