Nog water kom! | More water is on it’s way!
Vaaldam maak nog sluise oop

Die foto is verlede week geneem toe begin is om sluishekke by die Vaaldam oop te maak. Foto: Verskaf / This photo was taken last week when the sluices started opening. Photo: Supplied
Nog twee sluise was vanoggend by die Vaaldam oopgetrek. Die eerste om 10:00 en die tweede om 12:00. Dit beteken dat daar dan nou op Dinsdag 19 April, in totaal 7 sluise by die Vaaldam oop is. Vyf sluise is verlede week reeds by Vaaldam oopgemaak.
Lees ook: Latest Dam Levels – Always Save Water – Vaal Dam at 110%
Vaaldam was vanoggend 115,33% vol en Bloemhofdam staan op 106,32%.
Artikel deur Liezl Scheepers en het oorspronklik in die Parys Gazette verskyn. Engelse vertaling deur Leon Joubert van ShowMe Vaal.
More sluices opened at the Vaal Dam
Two more sluices were opened at the Vaal Dam today. The first was opened at 10:00 this morning and the second was opened at 12:00. In total seven sluices have been opened after five were opened last week.
Also Read: Latest Dam Levels – Always Save Water – Vaal Dam at 110%
The Vaal Dam levels were at 115,33% this morning and the Bloemhof Dam at 106,32%
Original article by Liezl Scheepers and was posted in the Parys Gazette. English translation by Leon Joubert from ShowMe Vaal.






