Your Favourites
Login / Register
General Enquiry

Mother & Baby Clinic


Mother & Baby Clinic

Your personal healthcare professional for Mother's & Babies in the Vaal Triangle

The Mother & Baby Clinic in the Vaal, is a friendly, helpful and *healthy mother and baby clinic!

*Under no circumstances may babies/ children be immunized while sick or feverish! 

The Mother & Baby Clinic, a comfortable & friendly environment where Sister Cilia offers friendly advice and guidance.

Her aim is to promote a healthier community and reduce health risks such as heart disease, mental disabilities and lung problems and in so doing decrease mortality rates in general.

 

Die Moeder & Baba Kliniek in die Vaal Driehoek is ‘n vriendelike, hulpvaardige en *gesonde moeder en baba kliniek!

*Babas/ kinders mag onder geen omstandighede ge-immuniseer word terwyl siek of koorsig nie!

Die Moeder & Baba Kliniek is ‘n vriendelike omgewing en Suster Cilia gee graag goeie advies en voorligting.

Haar doel is om ‘n gesonder gemeenskap te bevorder en om die gesondheidsrisiko’s soos hart siektes, verstandelike gestremdheid en long probleme te verminder om sodoende die algemene sterftesyfer te verlaag.

Consultation by appointment only !
Book your appointment with:

Kaydene:
083 344 4449

It is of utmost important that the babies/ children are not healthy when visiting us. Immunisations may NOT be done if they are ill or feverish!

Dit is uiters belangrik dat die babas/ kinders gesond is wanneer hulle vir ons besoek. Onder geen omstandighede mag immuniserings plaasvind as die hulle siek of koorsig is nie!

Mother & Baby Clinic
Mother & Baby Clinic
Mother & Baby Clinic

Mother & Baby Clinic | Immunization and Healthcare for Mothers, Infants and children, Vereeniging





SHARE:Send to FacebookTweet This | Mobile: +27(0)83 344 4449 |
Add to My Favourites