Augrabiesvalle Nadionale Park, Noord Kaap – Met die afgelope weke se goeie reën is die Vaaldam 100% vol, die eerste keer sedert 2017.
Dit is die meeste water wat die afgelope 10 jaar deur die Augrabiesvalle gevloei het.

Elders is die Grootdraaidam in Mpumalanga 105% vol, die Bloemhofdam tussen Noordwes en die Vrystaat bykans 103%, en die Sterkfonteindam in die Vrystaat meer as 96%.
Januariemaand het die Augrabiesvalle Nasionale Park sy meeste besoekers in 10 jaar gehad.
Die swaar reënval in die nadraai van tropiese storm Eloise, wat verlede maand die noorde van die land getref het, het die waterval in ‘n skouspel omskep.
Gerhard Pretorius en Malibonge Swane is in die Noord-Kaap om die mag van die Oranjerivier te aanskou.