Jennifer Jones, Gerhard en Melissa tree op in Vanderbijlpark
Op Vrydag die 19de Julie het Jennifer Jones en bekende duo, Gerhard en Melissa besluit om ‘n bietjie Makiti te hou by Saspark Centre voor Glizz en Glamour haar Salon in Vanderbijlpark.
Die gehoor en verbygaande publiek was “golden oldies” vermaak deur Gerhard en Melissa! Jennifer Jones het weer ingespring met liedjies van haar nuwe album asook bekendes soos The Best van Tina Turner, Paradise Rd en vele meer.
Later in die dag het Gerhard en Jennifer en Melissa en Jennifer om die beurt ‘n paar duete saam gesing wat die gehoor op hulle voete gehad het.
Die idiee vir die byeenkoms het gekom van Lindy Jones, die eienaar van Glizz en Glamour, wie ook Jennifer Jones se amptelike haar en naal borg is.
Vir meer informasie oor Jennifer Jones asook besprekings skakel gerus 083 381 4214 of volg haar webwerf skakel: www.jenniferjones.co.za
Onthou ook om van Glizz en Glamour se spesiale winter pryse voordeel te trek!!
Vir meer informasie kuier gerus op hulle webwerf by: www.glizzandglamour.showme.co.za
Jennifer Jones en Gerhard
Jennifer Jones en Melissa
Carel, Tanya en Carlitia Strydom, van die gehoor wat die dag kom geniet het, klick op die prentjie vir meer fotos!