“Gé is ‘n legende”
Die FAK sê Gé Korsten is een van die grootste musieklegendes wat Suid-Afrika nog opgelewer het.
Die FAK het hulde gebring aan die sanger en akteur, Gé Korsten, 22 jaar na sy dood.
Daarom is die sanger en akteur die naweek deur dié organisasie vereer.
‘n Borsbeeld van Korsten en ‘n granietbord met een van sy liedjies is in die FAK-Liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria onthul.
Hy sou vanjaar 94 jaar oud geword het.
Oorspronklik verskyn in eNCA
Comments