Go Purple
Elke persoon in ‘n trauma situasie, hetsy dit verkragting, molestering of moord, kom almal by ‘n kruispad.
Dis dan wat mens moet kies, na voor, links, regs of val in die gat? Die groot ding is die mens moet self die rigting kies waarin hulle wil gaan…
Crossroads- elke persoon kom by ‘n kruispad in sy lewe en elkeen kan kies om te draai of dood te gaan?
Jesus het op die kruis gesterf vir enige mens se genesing, maar ook vir die vergifnis van die aanvaller. Crossroads simboliseer al die bogenoemde…
Comments