Amper alle Afrikaners het nie-Europese gene
‘n Nuwe studie het bevind 99% van Afrikaners se DNS is met nie-Europese gene vermeng.
Dié navorsing is deur die Universiteit van Pretoria se genetikadepartment gedoen.
Die bevindings is in die toonaangewende wetenskapjoernaal BMC Biology gepubliseer.
Comments