Vaal Legal & Paralegal


Can you be mandated by your employer to get vaccinated? And if you are injured by the vaccine, can you sue your employer?
Twee poste beskikbaar by Prokereurs Firma AV Theron en Swanepoel
Expires: 13/02/2025AV Theron & Swanepoel is opsoek na ‘n Sekretaresse met betrekking tot Bestorwe Boedels.
Vorige ondervinding in die administrasie van Boedels is ‘n vereiste.
Ondervinding met Legal Ease sagteware sal ook tot voordeel wees.
Die suksesvolle kandidaat moet so gou moontlik kan begin.
Stuur CV’s na corrie@avtswan.co.za. CV’s kan ook by die kantoor (13 NJ Van Der Merwe Singel, Sasolburg) afgegee word (Aandag: Corrie Botha).
Indien daar geen terugvoering binne 14 dae ontvang is nie, kan u aanneem dat u onsuksesvol was.
AV Theron & Swanepoel is tans opsoek na ‘n Ontvangsdame.
Vorige ondervinding by ‘n prokureursfirma is ‘n vereiste.
Die suksesvolle kandidaat moet so gou moontlik kan begin.
Stuur u CV’s na corrie@avtswan.co.za. CV’s kan ook by die kantoor (13 NJ Van Der Merwe Singel, Sasolburg) afgegee word (Aandag: Corrie Botha).
Indien daar geen terugvoering binne 14 dae ontvang is nie, kan u aanneem dat u onsuksesvol was.