Nuwe burgemeester vir Midvaal
Peter Teixeira is Dinsdagoggend (16 November 2021) as burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verkies.
.
MEYERTON. – Allen McLoughlin is as die speaker van die raad verkies.
Dit was die eerste raadsvergadering van die nuutverkose raad.
Comments