Your Favourites
Login / Register
LOCAL TIME: 02:18 am | Saturday, 15 December
ShowMe™ Vaal RSS Feed ShowMe Vaal Facebook Page Follow ShowMe™ Vaal on Twitter ShowMe Vaal Facebook Page

Vaal Administration

Jobs in Administration.
Administration Articles Open or Close the ShowMe™ Search Results
AHI - Finansiële Bestuurder - Financial Manager AHI - Finansiële Bestuurder - Financial Manager

Die AHI, ‘n inklusiewe, multisektorale georganiseerde sakeorganisasie, met Hoofkantoor in Pretoria, benodig die dienste van ‘n ...



Administration
Administration | Attorneys | Jobs | Legal | Legal & Paralegal

AV Theron & Swanepoel is opsoek na ‘n Sekretaresse met betrekking tot Bestorwe Boedels.

Vorige ondervinding in die administrasie van Boedels is ‘n vereiste.

Ondervinding met Legal Ease sagteware sal ook tot voordeel wees.

Die suksesvolle kandidaat moet so gou moontlik kan begin.

Stuur CV’s na corrie@avtswan.co.za. CV’s kan ook by die kantoor (13 NJ Van Der Merwe Singel, Sasolburg) afgegee word (Aandag: Corrie Botha).

Indien daar geen terugvoering binne 14 dae ontvang is nie, kan u aanneem dat u onsuksesvol was.

 

AV Theron & Swanepoel is tans opsoek na ‘n Ontvangsdame.

Vorige ondervinding by ‘n prokureursfirma is ‘n vereiste.

Die suksesvolle kandidaat moet so gou moontlik kan begin.

Stuur u CV’s na corrie@avtswan.co.za. CV’s kan ook by die kantoor (13 NJ Van Der Merwe Singel, Sasolburg) afgegee word (Aandag: Corrie Botha).

Indien daar geen terugvoering binne 14 dae ontvang is nie, kan u aanneem dat u onsuksesvol was.

Administration | Advertising, Media & Communication | Marketing & PR | Work Wanted

I offer data entry services on a freelance basis. My business is virtual and therefore does everything electronically.

I offer, typing of letters, manuals, contracts, reports and general typing, data capturing and spreadsheets and must more, I also specialise in Desktop publishing, graphic design, website design and maintenance.

Please have a look at my website (http://www.jelly-inc.co.za/home.html) for any further information


UA-96834638-1