TRANSVALIA HoëR ABSA Sport Dag
Op Saterdag 1 Maart 2014 het ‘n vriendskaplike wedstryd tussen Hoërskool Transvalia en Hoërskool Middelburg plaasgevind. Die twee skole het mekaar behoorlik die stryd aangese. Wedstryde in onder meer rugby, hokkie en netbal is onderskeidelik gespeel op Hoërskool Transvalia se gronde en by VUT se Astro baan.
Hier is sommige van die spelers in aksie en ook opgewonde toeskouers…
Comments