Mediaverklaring- Joe Forster Verlaat Adam – 16 Oktober 2013
Die groep ADAM wil graag hiermee aankondig dat Joe Foster die groep na afloop van Skouspel verlaat het weens verskeie verskille tussen die lede van die groep. Hierdie was ‘n gesamentlike besluit van die groep en hulle gaan as vriende uitmekaar. Die groep ADAM gaan ‘n opwindende tyd binne en sien uit daarna om eersdaags ‘n nuwe lid aan die publiek bekend te stel. Joe Foster sal binnekort sy toekomsplanne bekend maak.
Comments