Kontreimark
Die kontreimark is ‘n maandelikste gebeurtenis wat plaasvind op die Heidelberg pad.
Daar is’n groot verskeidenheid stalletjies tot vermaak van oud en jonk.
Die Kontreimark roem homself daarop dat alle staletjies unieke handgemaakte produkte ten toon stel.
Van die lekkerste biltong en pannekoek is te koop by die kos stalletjies en daar is vermaak vir die kinders sodat ma se hande los kan wees om haarself te bederf.
Comments
willy dormehl
Stel belang in VAAL Kontrei mark se datums
Bev Ferreira
We have a trailer where out we sell Snow cones and soft serve ice cream