Juventus Atletiek
Die jaarlikse Juventus atletiek was soos altyd ‘n skool sport byeenkoms om nie mis te loop nie.
Die opgewonde atmosfeer was aansteeklik en het almal betrokke hulle gate uit geniet terwyl die atlete hulle staal gewys het.
Comments