Duimpie se Maat – Alternatief? – Afrikaans – Besluit self!
Duimpie Se Maat is die wysvinger wat vir jou wil wys dat Afrikaans nog kan dans. Sy bly in ‘n huisie in die bos in die Klein Karoo saam met Jammer Pappa en 2de Beste, en saam bring hulle vir ons ‘n nuwe geur van Afrikaanse “glam” pop musiek.
Luister en besluit self.
MOONSHINE:
[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/46791245″ iframe=”true” /]AFRIKAANS:
[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/46790603″ iframe=”true” /]Lewer kommentaar!
By Louis Eksteen
Comments