Your Favourites
Login / Register
LOCAL TIME: 09:54 am | Wednesday, 23 October
ShowMe™ Umhlanga RSS Feed ShowMe Umhlanga Facebook Page Follow ShowMe™ Umhlanga on Twitter

Umhlanga rooi rose

Umhlanga rooi rose


rooi rose Articles
Die pad na vrede Die pad na vredeDate: 08/02/2016

Die skokbesef van 'n seun se gay-orientasie kan die diepste wroeging by ouers ontketen. Tog loop ditsoms op 'n wonderwork uit...

Woef, die Boef! Woef, die Boef!Date: 11/01/2016

Dis traumaties as n hond sy tande in jou vleis insink, maar kry jy op die koop toe klem-in-die kaak, is dit 'n nagmerrie...

Die Krag van woorde Die Krag van woordeDate: 13/12/2015

Elkeen wat lief is vir lees sal 'n boek kan uitsonder wat soos 'n lig in 'n donker straat skyn. Ons het 'n paar bekendes gevra...

Wat Sakeslimmes Reg doen Wat Sakeslimmes Reg doenDate: 19/10/2015

Droom jy van 'n eie onderneming of wonder jy hoe om jou onderneming se deure oop te hou in moeilike ekonomiese tye? 'n Paar...

Snork is soos skinder stories oor jouself. Jy hoor dit nooit Snork is soos skinder stories oor jouself. Jy hoor dit nooitDate: 31/08/2015

Saag jy of jou geliefde snags woes balke? Hier is drie planne wat die snorkery kan stopsit...

Weelderig WeelderigDate: 27/07/2015

Die vyfvroue werk by van die luukser handelsmerke as 'n ontwerper, aankoper ofbestuurder. Hulle kies hul gunstelingstukke...

Onwaarskynlike Ster Onwaarskynlike SterDate: 11/07/2015

Ons tegnologiese wereld het 'n nuwe soort ster geskep. Die onbekende Susan Boyle was letterlik binne dae wereldbekend na haar...

Die geheim van 'n lang lewe Die geheim van 'n lang leweDate: 18/05/2015

Wat is die geheim vir 'n lang lewe? Nuwe navorsing bewys dis so eenvoudig soos om te voel jou lewe het nog sin en jy maak steeds..

Stoksiel-gelukkig Stoksiel-gelukkigDate: 20/04/2015

Om te trou of nie te trou nie, of om weer te trou of nie, is soms net hoe die meetsnoere vir ons val. Dis hoe jy dit hanteer...

Vroue van Vlug na Egipte Vroue van Vlug na EgipteDate: 08/02/2015

Skrywer Paul C. Venter is bekend daarvoor dat hy die siel van Suid-Afrikaners op papier kan neerpen. In sy jongste TV-reeks...

Word KWAAD, dis GOED vir jou Word KWAAD, dis GOED vir jouDate: 31/01/2015

Onderdrukte woede maak jou bitter en bedruk . Dis drukkoker wat wag om dramaties en sonder styl stoom af te blaas. Gebruik...

'n Wit Kersfees 'n Wit KersfeesDate: 14/12/2014

Kies vanjaar 'n wit palet met hope tekstuur en onverwagse detail vir 'n wit Kersfees wat steeds uniek aan Afrika is.

Jou OOR op die grond Jou OOR op die grondDate: 06/12/2014

Twitter is 'n wonderlike manier om groot groepe mense te bereik en jou onderneming te bemark. Ons gee wenke.

Van tuin tot tafel Van tuin tot tafelDate: 09/11/2014

Hoe lekker! Stap met jou mandjie tuin toe en sit kos vars uit die grond op tafel. Dis nie so moeilik om jou eie kos te kweek...

Kies jou eie verslankingsdieet Kies jou eie verslankingsdieetDate: 04/10/2014

Dieetplanne is so geil gesaai soos bossies in die Karoo. Elke paar jaar is daar 'n splinternuweplan wat die verbeelding aangryp...

Is dit 'n HOES of TB? Is dit 'n HOES of TB?Date: 06/09/2014

Dokters, verpleegsters, onderwysers, ons almal, kan TB kry van 'n enkele hoesie. Veral verrassend baie gesondheidswerkers word ...

Kaptein Corné Kaptein CornéDate: 16/08/2014

In die pas afgelope 'Survivor'-reeks, was kykers van meet af aan dol op Corné Krige, oud-Springbokkaptein en een van die twee ...

Werner Dey se Lig Werner Dey se LigDate: 27/07/2014

Hy was een van die goue seuns van die modebedryf. Toe raak sukses te groot vir hom en dwelms laat alles inmekaartuimel. Werner ...

Die Y-generasie en die EINAS Die Y-generasie en die EINASDate: 16/06/2014

Vandag se twintigplussers is selfversekerd en talentvol, maar oor die algemeen glo maar ongelukkig. Is die sosiale media die ...

Is DIE Tim Noakes DIEET vir JOU? Is DIE Tim Noakes DIEET vir JOU?Date: 06/05/2014

Ons almal droom van 'n dieet waar jy vir ontbyt roereiers met room en gebraaide spek eet. Is die hoëvetlaekoolhidraatdieet wat...

Die Fyn Lyn Die Fyn LynDate: 15/03/2014

Daar is altyd 'modediagnoses' in die omtrek. Is grenslynpersoonlikheid-steuring ('borderline personality disorder) so 'n gier? ...

Nege soorte slim Nege soorte slimDate: 08/03/2014

Intelligensie dra verskillende baadjies - kyk watter vorm daarvan in elk van die manne skuil...

VERSLAAF? Wie? Ek? VERSLAAF? Wie? Ek?Date: 02/03/2014

Pynpilverslawing word vroueprobleem genoem, want die meeste verslaafdes is vroue van 35 -55- vroue soos ek en jy...

Dis IN die GENE... Dis IN die GENE...Date: 05/01/2014

Skisofrenie, daardie komplekse psigiatriese versteuring, affekteer sowat 1 % van die samelewing, maar daar is slegte nuus: die ...

Die groot VERGEET Die groot VERGEETDate: 21/12/2013

Sy baklei dat dit vrek teen die Alzheimer-siekte wat haar in die donker bekruip, sê aktrise Wilna Snyman. 'Maar die geveg raak ...

Op 'n NUWE PAD Op 'n NUWE PADDate: 14/12/2013

Ina Bonnette het die ondenkbare reggekry: sy het 'n grusame bendeverkragting, sadistiese marteling en haar seun se dood op 3 ...

Ek het 'n Baba geskenk Ek het 'n Baba geskenkDate: 02/11/2013

Hoe sal jy voel as jou dogter praat van haar ova skenk vir geld en n vakansie? Twee jong meisies vertel ons hoekom hulle dit ...

Indië: fiets-rikshas, kleurvolle sari's en heilige koeie Indië: fiets-rikshas, kleurvolle sari's en heilige koeieDate: 16/10/2013

Ervaar die kleure, geure en geite van Delhi, Jaipur en Agra saam met Beatrix Roux - van die besonderse Holi-fees tot die Taj Mahal

Speel jou Kaarte REG Speel jou Kaarte REGDate: 14/09/2013

Watter beloningskaarte gee jou regtig ietsie terug? Of is dit meer praat as ponde in jou sak? Ons vergelyk die voordele en hoe...

Ma, ek wou nog vra ... Ma, ek wou nog vra ...Date: 31/08/2013

Wanneer jou ma sterf, het jy dikwels soveel onbeantwoorde vrae sonder die vooruitsig om in hierdie lewe ooit die antwoorde te kry.

View more Articles under rooi rose