Afrikaanse lied skep nuwe moed vir Suid-Afrika
Een van ons kunstenaars,”Frank and i” het in die middel van verlede week n nuwe Afrikaanse lied ,”Ons Sal weer opstaan” vrygestel op media platvorms en radio.
Die lied gaan oor Suid Afrika en is baie belangrik vir n tyd soos nou.”Ons Sal Weer Opstaan” is al klaar besig om groot traksie op radio en facebook te kry.
Die rede vir die mail is om dalk n artikel van hoop te skryf rondom die lied.
Hier onder volg die hart agter die lied, asook die link na die musiek video.
Comments