INNI PARK, INN TEL….
26-27 AUGUSTUS!!!!
Laerskool Secunda inniPark Fees, terug vir die derde jaar!
Minstens 4000 MENSE het laasjaar bygewoon.
Die inniPark Fees word in die groenstrook , agter Sasolklub gehou.
Kunstenaars:
DJ Ossewa
Gerhard Steyn
Ray Dylan
Dirk van der Westhuizen
PJ Pretorius
Kinder vermaak:
Babalela vertoning vir die kinders
Springkastele
Ponies
Trekkertjie-ry
Kinderspeletjies
inniPark Program:
Babalela 10:00-11:00
Mnr/ Mej Fees 11:00 -11: 45
Dirk 12:00 – 13:00
PJ 13:00 – 14:00
Ray 14:00 – 15:00
Gerhard 15:15 – 16:15
DJ Ossewa 16:30 – 17:30
Toegang:
R80 Volwassenes
R50 Hoërskoolleerlinge
R50 Pensionarisse (met bewys van kaartjie)
R30 Laerskoolleerlinge en kleuters
Kaartjies te koop by die hekke.
Stalletjies is nog beskikbaar vanaf R350.
Fietswedren vanaf 7 jaar en jonger tot en met 14 jaar. Inskrywing kos R50 en inskrywingsvorms is beskikbaar by die skoolkantoor.
Mnr & Mej Fees vanaf 3-20 Jaar oud. Insrywing kos R50 en inskrywingsvorms is beskikbaar by die skoolkantoor.
Jy kan 2 kaartjies vir die fees WEN: Kompetisie vind plaas op die Facebook blad “inniPark Fees 2017”
Hierdie is ook ‘n ideale geleentheid vir besighede om blootstelling te kry, as u belangstel om as borg op te tree kontak gerus die skool.
Vir meer inligting kontak Lizelle 017-634 7612