Secunda-atlete dring deur na SAs
Dié langasems vn Laerskool Secunda is vir die Mpumalanga Landloopspan gekies en neem op Saterdag, 1 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Oos-London deel.
Hulle is Amoré Roets, Liané van der Merwe en Brand du Plessis.
Source: Ridge Times
Comments