Goedehoop-krieketspelers haal streekspanne
Dié leerders van Laerskool Goedehoop is vir die Gert Sibande Streekkrieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe gekies.
Hulle is (voor) Zuvann Lessing (0/11), Anru Aucamp (0/11), Owen McPherson (0/11) en Zian Kriel (0/12). Agter is Ryan Jacobs (0/13), Wikus Venter (0/13), Dian Byleveld (0/11) en André Faber (0/13).
Source: Ridge Times
Comments