LS GOEDHOOP MAAK BOKKIES GROOT…
LS Goedehoop maak seker dat Alister hom nie teveel hoef te bekommer oor die toekoms van die Bokke nie, want hulle maak ‘n paar groot!
Die o/10A-rugbyspan het op Maandag, 19 Junie 2017 as Mpumalanga-wenners uit die stryd getree. Hulle speel gelykop 5-5 teen L/S Nelspruit.
Voor: Christiaan Jonker, Jaydon Roberts, Simeon Rudolph, Jeandré Beukes
Middel: Andrew Steyn, Avon Smith, Zander vd Merwe, Franco de Lange, Alberto Volschenck, Jayden Mansfield, Ryan Lottering
Agter: Mnr JD Steyn (Afrigter), Janco Roos, Bismarck Jansen, Walt Vorster, Zander Steyn, Eljay van Heerden, Kylé Nagel, Hanlo Hugo, Mnr Abrie van Zyl (Afrigter)
Comments