Kruinpark hou harte en lywe warm!!
Ons 3 netbalspanne het Saterdag 28 Mei aan die A-liga streekskampioensakppe deelgeneem en uitstekend presteer.
Ons 0/12 span het 2de geeindig en 0/11 en 1stes het albei 3de geeindig. Al drie spanne is deur na die volgende rondte. Ons is baie trots op ons netbal.
Maréli Venter het op 21 Mei, na die netbal B-ligs streeskkampioenskappe aan die akrobatiese kampioenskappe deelgeneem. Sy het `n 2de plek behaal en ook gekwalifiseer om aan die Interprovinsiale Kampioenskappe volgende naweek deel te neem.
Jason Baay het deelgeneem aan die Provinsiale Hokkie fees wat in Queens High in Johannesburg plaasgevind het. Hulle span het baie goed gevaar.
Comments