Goedehoop is Gert Sibande wenners!!
Die afgelope naweek (28 Mei 2016) het die o/12A-netbaldogters as Gert Sibande Wenners uit die stryd getree. Die spelers het by H/S Standerton kragte gemeet.
Foto: Netbal o12A
Voor: Chizelle Rossouw, Michelle Jacobs, Sharona Klein
Agter: Anke Pretorius, Me Sulinda Coetzee, Simoné Botha, Caylin Loock, Emmarentia Vijoen, Me Hantie Venter, Zelri de la Rey
Comments





