KRUINPARK LS FINALISTE VIR MNR. EN ME. KRUINPARK 2016!
Ons stel aan julle bekend ons 20 finaliste vir Mnr en Mej Kruinpark 2016!
Seuns:
Wynand Dreyer; Henry Steyn; Dean Hall; James Nel; Richard Ackerman; Theuns Kruger; Stefan van der Spuy; Danu Kies; Jason Baay en Heindrick du Plessis.
Meisies:
Chrisné Boshoff; Roché Lourens; René du Toit; Mirinda Luies; Dominic Grobler; Lisa Venter; Leandi Steyn; Catherine Esterhuyse; Megan Viljoen en Abegale Willemse.
Baie, baie geluk aan elkeen. Ons is baie opgewonde oor wat julle vir ons gaan opdis!
Comments