Your Favourites
Login / Register
General Enquiry

Extreme Business Solutions Secunda


Extreme Business Solutions Secunda

Business solutions focusing on effectively utilising your income

Extreme Business Solutions Secunda
Extreme Business Solutions lewer dienste wat u te alle tye bevoordeel!

EIENDOMME:

• Kommersieël, industrieël of residensieël – hier werk dinge anders en ons HELP u werklik om die bes moontlike uitkoms te kry – of u nou koop, verkoop, huur of belê
• Kom leer hoe om u eiendom af te betaal in 7-8 jaar, sonder om die paaiement te verhoog
• Ontwikkel eiendomme op ‘n hoogs suksesvolle manier
• Beplan saam met ons u droomeiendom vir aftrede by KRANSPOORT VAKANSIEDORP naby Loskopdam


BESIGHEDE:

Begin u ‘n besigheid? Sukkel u om kop bo water te hou in u besigheid? Wil u ‘n besigheid koop/verkoop? U MOET by ons ‘n draai maak om te help!

U behou die bes moontlike voordeel en ons help u om die mark te betree, te oorkom of te verlaat sodat u belange eerste is.


LEWENS-EN SAKE AFRIGTING

Kontak ons vir maatskappy, SME (klein en medium besigheids), besigheidsreddings, eiendomsbestuur, motivering en spanbou werkswinkels asook lewensafrigting.


FINANSIËLE WELVAART EN BEPLANNING

• Ons is NIE ‘n beleggingsmaatskappy nie
• Ons ontmoet u PERSOONLIK vir kennismaking en goeie kommunikasie
• Ons WIL u sukses verseker!

Business solutions focusing on effectively utilising your income





SHARE:Send to FacebookTweet This | Telephone: +27(0)873652088 | Mobile: +27(0)826013619 |
Add to My Favourites