Robbie Wessels en Band in Rustenburg
Robbie Wessels en band het die Rustenburgers vermaak met hulle musiek. Step it Up Productions en Ebenhaezer Castle het gesorg dat Robbie sy verskyning hier in Rustenburg gemaak het!
Die vibe was lekker, die musiek was nice en ons hoop om nog groot name hier in Rustenburg te sien!
Eilleen het die aand saam met Robbie geniet, en die foto’s geneem.
Comments