Passiespele | Rustenburg
Na maande se harde werk, is Rustenburg se Passiespele uiteindelik op die planke gebring! Die Passiespele word rondom die dood en opstanding en lewe van Jesus uitgevoer. Die gemeenskap van Rustenburg kon vanaf Woensdag tot Saterdag die opvoering geniet en meëgevoer wees.
Volgens toeskouers was dit ‘n absolute “moet-sien-produksie”! En het hulle nie onaangeraak by die Rustenburg Ouditorium uitgestap nie!
Comments