Larries hou hul jaarlikse Snoekfees 2011
Jaarliks hou Larries, of te wel, Laerskool Rustenburg, hul Snoekfees. Dit dien as hul fondsinsameling projek, en soos die foto’s vertel, was dit weereens ‘n groot sukses. Besighede of ‘n groep mense kan kaartjie koop (per tent) wat dan vleis, bykosse, braaivleisvure, die tent en ‘n oop kroeg insluit!
Na aanleiding van die foto’s deur ShowMe Rustenburg se fotograaf Ilze Fourie, kon mens sien dat dit groot pret was!
[Gallery not found]Comments