Juanita du Plessis, Franja en Ruan Josh by Hedgehog’s Nest
Op Vrydag 2 Junie 2017 was Hedgehog’s Nest die gasheer gewees vir Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh.
Dit was weereens ‘n topvertoning en die gehoor het dit terdeë geniet!
Indien jy dit misgeloop het, publiseer ons graag ‘n paar foto’s, deur Veronica Schoeman van Photocorner, van die kunstenaars in aksie.
Vir opkomende vertonings by Hedgehog’s Nest, kliek gerus hier of besoek hul webtuiste by www.hedgehogsnest.co.za
Comments