ATKV Musiekfees en Little Stars Kompetisie te Buffelspoort
Die ATKV Musiekfees was weereens ‘n lekkerte vir elke Rustenburger, Buffelspoorter en omliggende besoekers! Daar was meer as genoeg lekker happies om van te kies en die kinders het baljaar tussen die skuim en watertorings en springkastele! Die atmosfeer was gevul met local sangers, die kreune van die cage fighters en die gegiggel en gegil van kinders. Die groot “dorpie” blow-up strukture soos die tower water slides, foam cubes asook bull-riding en free falling was ‘n lekkerte vir elkeen! Die reën het wel ‘n demper op die feestlikhede geplaas met die te kort aan tente en ander skuiling. Dit het egter nie die algehele dag bederf nie, en sien elkeen weer uit na die volgende keer!
Die Little Stars Kompetisie het ook vir een van die hoogtepunte van die dag gesorg. Van baba tot tiener het aan die kompetisie deelgeneem. Tot miss Little SA was ook daar. Lizelle van Globe Model Look het die volgende wenners met ons gedeel:
Dogters:
3-5 jaar
3de – Nina Chadina
2de – Amore
Wenner – Louise
6-7 jaar
3de – Issie-marie
2de – Chanel van wyk
Wenner – Chanel v d heever
8-11
3de – Ashley
2de – Tenecke
Wenner – Kadee v d schyf
12-14
3de – Zannerie
2de – Ashley
Wenner – Christelize
15-17
3de – Shani v d Westhuizen
2de – Marlie
Wenner – Kayla Botha
18 op
3de – Janicke van staden
2de – Renay beukes
Wenner – Monica tubb
Vroue afdeling
3de – Melody
2de – Annemie van staden
Wenner – Anne botha
Seuns
Seuns 3-13
3de – Marco
2de – Pieter
Wenner – Evert
Ouens 14 op
3de – Neluis
2de – Juan Pierre
Wenner – Quintin