Magazine Showcase
Andriëtte en Nadine by Hedgehog’s Nest
Andriëtte Norman en Nadine was op 4 Augustus aan die beurt om die mense van Rustenburg te vermaak by Hedgehog’s Nest.
Voorwaar die gepaste manier om Vrouemaand te vier: twee puik vrouekunstenaars en saamkuier by ‘n heerlike venue.
Andriëtte het op facebook melding gemaak van die gasvryheid en bederf wat sy beleef het by Hedgehog’s Nest.
Foto’s deur: Veronica Schoeman van Photocorner
Vir opkomende vertonings by Hedgehog’s Nest, kliek gerus hier of besoek hul webtuiste by www.hedgehogsnest.co.za
Comments