Koster Dam Eisbein Fees 2018
Venue: Koster Dam
Dates: 23/03/2018 to 25/02/2018
Times: 08:00
Dis weer tyd vir die Koster Dam Eisbein Fees! Kom kamp, neem deel aan die bergfietswedren, geniet die stalletjies en top vermaak.
Die Bergfietswedren vind plaas op Saterdag 23 Maart en bestaan uit ‘n 50 km, 25 km en 10 km wedren.
Vir inskrywing en registrasie besoek www.spectrumsport.co.za
Trail Run Saterdag 24 Maart om 09:00.
Inskrywings vanaf 07:30
Vermaak uit die boonste rakke: Bok van Blerk tree Vrydagaand 23 Maart, 19:00, op terwyl daar op Saterdag vanaf 13:00 verskeie kunstenaars sal optree met ‘n vertoning deur Ricus Nel en Liza Bronner vanaf 19:00.
Vir meer inligting besoek: www.kosterdam-eisbeinfees.co.za
Pricing & Booking Information
Kampeerfooie:
R 300 per staanplek / nag (Max 6 persone per staanplek)
R 120 per volwassene / nag
R 55 per laerskool kind / nag
(Dit sluit GRATIS toegang tot Vrydagaand se Bok van Blerk vertoning in)
(Dit sluit GRATIS toegang tot Saterdagaand se Rikus Nel & Lisa Bronner vertoning in)
Vir nie-kampeerders wat die Bok van Blerk vertoning wil bywoon:
R100 per volwassene
R30 per kind onder 12
Bergfietswedren inskrywingsfooie:
50 km – R 230
25 km – R 170
10 km – R 110
Trail Run inskrywingsfooie:
2 km – R20
5 km – R40
10 km – R80