Get ready for Kroondaler Karneval 2018
Bierfest with Lederhosen and Dirndl
The yearly Kroondaler Karneval is scheduled for the 1st of September 2018.
Guest will be entertained by the well-known oompah band, Oompha International. They don’t play traditional German music only, but also well-known Afrikaans and English songs guaranteed to keep the dancefloor full all night.
Just ask anyone, who has been there: the atmosphere is unique! With draught beers, German cuisine, like Wiener Schnitzel and Eisbein, and of course the well-known schnapps, Apfel im Apfel, the organizers guarantee you an unforgettable evening.
The party starts at 17:00. Tickets are normally sold long before the date – so don’t wait. Order yours at 083 305 3874 or volkerk@vvd.co.za. Tickets again cost R230, which includes a beer glass as well as two meal vouchers of R40 each.
The proceeds of the event go to the German school and the old age home in Kroondal.
Please remember to have a designated driver.
Bierfees met Lederhosen en Dirndl
Die jaarlikse Kroondaler Karneval vind weer op die 1ste September 2018 plaas.
Gaste gaan hierdie jaar deur die gewilde oempa-orkes, Oompha International, vermaak word. Hulle speel nie net tradisionele Duitse musiek nie, maar ook bekende Afrikaanse en Engelse liedjies wat sonder twyfel die dansvloer vol gaan hou.
Vra maar vir enige persoon wat die Karneval al bygewoon het – die atmosfeer is eenmalig! Met vatbiere, Duitse disse, soos Wiener Schnitzel en Eisbein, en die bekende Schnapps, Apfel im Apfel, waarborg die organiseerders ‘n onvergeetlike aand!
Die fees begin om 17h00. Daar is nog kaartjies beskikbaar en kan bestel word by 083 305 3874 of volkerk@vvd.co.za. Kaartjies kos weer R230 wat ‘n bierglas insluit asook twee maaltydkoopbewyse van R40 elk.
Die opbrengs van die aand gaan na die Duitse skool en die ouetehuis in Kroondal.
Onthou asseblief om te sorg vir ‘n aangewese bestuurder (‘designated driver’).