Vrae en Antwoorde

  1. Vir watter ouderdomsgroepe maak u voorsiening?

Babas vanaf 3 maande – kleuters wat 4 jaar oud word

  1. Hoeveel klasse het julle?

Die skool het 5 klaskamers.