Een van die Jakaranda Kinderhuis se AWESOME dogters (17 jaar) het ingekom by Steel Model Agency! Ons is so trots op haar! Dit sluit TV, Print Media, en billboards in. Ons het wel ‘n groot guns om te vra. Haar jaar se opleiding by hulle gaan R600 kos. 

As iemand dalk hiermee kan help kontak Ancha by 0832308366 of asmuts@jacarandachildren.co.za