Hoërskool Oos-Moot sê leerders het glad nie terug gehou!
Ons Oosie-harte is vól trots en dankbaarheid vir puik matriekuitslae.
100% SLAAGSYFER, WELGEDAAN, KLAS 2022
<
Vir die voledige aanskou van al die leerders wat Onderskydings verwerk het gaan na Hoërskool Oos Moot se webwerf.
Comments